The SA Journal Diabetes & Vascular Disease Vol 7 No 2 (June 2010) - page 7

SA JOURNAL OF DIABETES & VASCULAR DISEASE
EDITORIAL
VOLUME 7 NUMBER 2 • JUNE 2010
49
diabetic and non-diabetic individuals with andwithout established athethrombosis
(from the Reduction of Athethrombosis for Continued Health [REACH] registry).
Am J Cardiol
2010;
105
: 667–671.
Olivieri F, Lorenzi M, Antonicelli R,
5.
et al
. Leucocyte telomere shortening in elderly
type diabetes mellitus patients with previous myocardial infarction.
Atherosclerosis
2009;
206
: 588–593.
Dweck M, Campbell IW, Miller D, Francis CM. Clinical aspects of silent myocardial
6.
ischaemia: with particular reference to Diabetes Mellitus.
Br J Diabetes Vasc Dis
2009;
9
: 110–116.
Vinik AI, Moser RE, Mitchell BD, Freeman R. Diabetic autonomic neuropathy.
7.
Diabetes Care
2003;
26
: 1553–1579.
Almgren T, Wilmelmsen L, Samuelsson O,
8.
et al
. Diabetes in treated hypertension
is common and carries a high cardiovascular risk: results from a 28-year follow-up.
J Hypertens
2007;
25
: 131–137.
Kannel WB, McGee DL. Diabetes and cardiovascular disease: The Framingham
9.
study.
J Am Med Assoc
1979;
241
: 2035–2038.
Bell DSH. Heart failure: the forgotten and often fatal complication of diabetes.
10.
Diabetes Care
2003;
26
: 2433–2441.
Pieske B, Wachter R. Impact of diabetes and hypertension on the heart.
11.
Current
Opin Cardiol
2008;
23
: 340–349.
André Francois Steyn
André Francois Steyn is gebore op 22 Febru-
arie 1931 op Caledon in die destydse Kaap-
provinsie. Hy matrikuleer aan die Hoërskool
Grey Kollege te Bloemfontein in 1948 en bly
sy lewe lank ’n lojale ondersteuner van sy alma
mater. Hy behaal die graad MB, ChB in 1954
aan die Universiteit van Pretoria en verrig sy
internskap die daaropvolgende jaar aan die
Nasionale Hospitaal, Bloemfontein. In dieselfde
jaar tree hy in die huwelik met Jean Sonnen-
berg en word daar een seun en drie dogters
uit die huwelik gebore. Na sy internskap vestig
hy hom as algemene praktisyn te Bultfontein in
die Vrystaat, waar hy vier jaar deurbring.
Op 1 Januarie 1960 begin hy sy kliniese
assistentskap in die interne geneeskunde,
weereens aan die Universiteit van Pretoria.
Gedurende sy opleiding bring hy een jaar in
die Departement Neurologie deur, waar hy
waardevolle ondervinding opdoen. Die wel-
bekende Prof HW Snyman het ’n belangrike
rol in die jong dr André Steyn se vormingsjare
as internis gespeel. Vanaf 1964 tot 1973 prak-
tiseer hy as private internis in Bloemfontein.
Gedurende hierdie tydperk toon hy reeds sy
belangstelling in die endokrinologie en verwerf
hy gou bekendheid as ’n diabetes-outoriteit in
die Vrystaat en aangrensende gebiede.
Aan die begin van 1974 sluit hy hom aan as
eerste spesialis/senior lektor by ’n klein groepie
voltydse konsultante van die onlangs-gestigte
Fakulteit van Geneeskunde aan die Universiteit
van die Vrystaat. Dit was ook die jaar waarin
die eerste inname van voorgraadse studente
met hul kliniese opleiding begin het. Kenmerk-
end van die erns waarmee hy die nuwe uitdag-
ing aanpak, staak hy sy praktyk drie maande
voor die tyd sodat hy sy ‘kennis kon opknap’.
Sy kennis en kliniese vaardighede word gou
raakgesien en op 1 Oktober 1977 word
hy bevorder tot hoofspesialis en professor,
tweede in bevel van die Departement Interne
Geneeskunde.
Om hom beter toe te rus as eerste hoof van
die Afdeling Endokrinologie bring hy ’n besoek
aan die endokrien-eenheid te Groote Schuur
Hospitaal in Kaapstad asook aan die bekende
diabetes kliniek te King’s College Hospitaal,
Londen, onder beheer van die vermaarde Prof
David Pyke. Met hierdie agtergrond ontwikkel
die Afdeling Endokrinologie gou tot ’n sukses-
volle akademiese eenheid en talle publikasies uit
sy pen, en dié van sy medewerkers, sien die lig.
Prof Steyn, soos hy alom bekend was, kon
die interessantste staaltjies uit sy opleidings-
en praktykjare vertel. Hy was baie gewild (en
gevrees) onder sy studente en het as mentor vir
talle opgetree. Sy breë kennis van die endokri-
nologie en algemene interne geneeskunde,
asook sy skerpsinnigheid en sin vir humor,
was legendaries. Hy het intens in elk van sy
studente belanggestel en sy eerste vraag op
saalrondte aan elke nuweling was: ‘Vanwaar
kom jy?’ waarna jy jou familiestamboom moes
uitlê.
Prof Steyn het gedurende sy middeljare
iskemiese hartsiekte opgedoen. Dié wat hom
beter geken het, het geweet dat wanneer hy
tydens ’n saalrondte gaan sit het of sommer
in die gang gaan staan het terwyl die groepie
êrens heen op pad was, hy waarskynlik
simptomaties was. Die kere wat hy gehospi-
taliseer moes word, het hy daarop aangedring
om soos elke ander pasiënt behandel te word.
Dit het beteken dat die een of ander beangste
kliniese assistent hom moes opneem en dat hy
vanuit sy hospitaalbed vrae aan die studente
gestel het!
Na sy aftrede vestig hy en sy vrou, Jean,
hulle te Brenton-on-Sea. Hier het hulle deur
die jare talle oudstudente en kollegas gulhar-
tig ontvang en getrakteer. Die laaste aantal
jare van sy lewe was gekenmerk deur swak
gesondheid en was hy vir die laaste ses jaar
bedlêend. Gedurende hierdie tyd het hy nooit
teenoor buitestanders gekla nie en het hy sy
sin vir humor tot op die laaste behou. Die liefde
en deernis waarmee hy gedurende hierdie
veeleisende tyd deur sy vrou en familie versorg
en ondersteun is, het respek afgedwing. Ons
groet ’n baanbreker en ’n groot gees! Ons
innige medelye aan Jean en die familie.
WF MOLLENTZE
Prof André Steyn (22/2/1931–4/2/2010), first
head, Endocrinology Division, University of
the Free State Medical School.
Prof André Steyn, the first head of the
Endocrinology Division, University of the
Free State Medical School, passed away
recently. He will be particularly remem-
bered for his contribution to early endo-
crinological development in South Africa.
His training of endocrinology special-
ists at the University of the Free State was
characterised by his interest in every stu-
dent in his care. He was interested in their
development right from undergraduate
years and was a mentor to many.
The Journal and its editorial staff
express their condolences to his wife Jean
and family.
1,2,3,4,5,6 8,9,10,11,12,13,14,15,16,17,...48
Powered by FlippingBook